Vennote en Fondse

Text Box: Vennote / Fondse:

Om hierdie koningswerk verder uit te brei is daar Fondse nodig, en dis ons begeerte om die hele land te bedien, soos aan ons gegee in Jesaja 42.

Jes 42:21  	“Dit het die HERE behaag ter wille van sy geregtigheid om die onderwysing groot en heerlik te maak.” 

Jes 42:22  	“En tog is dit ‘n beroofde en geplunderde volk; hulle is almal gebonde in kerkers, verborge in 				gevangenisse; hulle het ‘n buit geword sonder dat iemand red, ‘n plundering sonder dat iemand sê: Gee 		terug! “

Belangrik: Maatskappye kan belasting aftrekbare donasies bydra. Verdere besonderhede hieroor kan verkry word, deur slegs aan ons ‘n e-pos te stuur.

1. Individue wat vennote wil word, en die visie deel van wat hier aangebied word, kan ‘n eenmalige bedrag borg, asook ‘n maandelikse bydrae lewer.

2. Maatskappye wat vennote wil word, kan donasies gee en daardeur belastingvoordele kry.

Die finansies en boeke word elke jaar ge-oudit deur ‘n Ouditeur.

Rekening besonderhede: 	





				
Web-besonderhede: 		www.areyoureadyforbattle.co.za

        Is JY reg vir die Stryd ?

                           Die grootste Stryd ooit.....gaan oor jou ! ! !